Happiness




Ask me anything

One of the most beautiful pieces ever witten…

Long Road

Ah, music, a magic beyond all we do here
— Albus Dumbledore

Elke huis het sy kruis.

Elke hart het sy smart.

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Om dood te gaan is geen kuns nie: die slegste kry dit reg. Om te lewe is ‘n kuns: die beste kry dit nie goed reg nie.
— C.J. Langenhoven
Alle godsdiens is liefde, en die meeste liefde is afgodsdiens.
— C.J. Langenhoven
Shrek: I’ve got to save my ass! [Shrek runs off to find Donkey.]